Home > Terms > Afrikaans (AF) > Taco del Mar

Taco del Mar

'n Seattle, Washington-gebaseerde Fresh Mex kitskos restaurantkettinggroep wat in San Francisco-burritos spesialiseer. Sedert sy opening in Seattle op 8 Junie 1992 deur die broers James en John Schmidt, het dit tot meer as 260 bestemmings in die VSA en Kanada uitgebrei. Dit is bekend vir sy ontspanne atmosfeer met 'n seestrandtema.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 1

    Followers

Industry/Domain: Fruits & vegetables Category: Fruits

piesang

Die wereld se mees gewildste vrug Die mees gewone Amerikaanse verskeidenheid is die geel Cavendish. hulle word groen geoes en ontwikkel beter smaak ...