Home > Terms > Afrikaans (AF) > Vars water

Vars water

Water wat natuurlik voorkom op die aarde se oppervlakte in moerasse, damme, mere, riviere en strome, asook ondergronds as grondwater in waterdraers en ondergrondse strome.

Vars water word gewoonlik gekarakteriseer deur die lae konsentrasies oplosbare soute en ander totaal opgeloste vaste stowwe wat dit bevat.

Die term sluit spesifiek seewater en brakwater uit, maar sluit water ryk aan minerale soos ysterdraende fontein water in. Die term "soet water" word gebruik om vars water in kontras met sout water te beskryf.

0
  • Part of Speech: noun
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Water bodies
  • Category: Rivers
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Gsilecchia
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Biology Category: Human genome

eugenetika

Eugenetika of eugenetiek (Grieks ̉εύ + γίγνομαι, oftewel eu genos: "goed gebore"), ook na verwys as die eugenetiese beweging of ...

Featured blossaries

Glossary of Neurological

Category: Health   1 24 Terms

Kraš corporation

Category: Business   1 23 Terms

Browers Terms By Category