Home > Terms > Afrikaans (AF) > Pasaangeër

Pasaangeër

Klein elektroniese toestel waarmee 'n swak of onreëlmatige hartklop in die geval van sekere hartkwale verbeter word deur die sametrekking van die hartspier op 'n kunsmatige manier te stimuleer en te reguleer deur elektriese impulse wat na die hart gestuur word, en wat gewoonlik chirurgies onder die vel ingeplant en met 'n draadjie met die hart verbind word, maar ook, gewoonlik as 'n tydelike maatreël, buite die liggaam gedra kan word.

0
  • Part of Speech: noun
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Health care
  • Category: Hospitals
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Festivals Category: Halloween

Halloween

Ook bekend as Allerheiligeaand, Halloween is 'n jaarlikse vakansie, en word gevier op die 31 Oktober in Amerika, Kanada en die Verenigde Koninkryk. ...