Home > Terms > Afrikaans (AF) > uitsig-roete

uitsig-roete

In algemeen 'n kleiner pad wat deur pragtige landskap gaan en relatief min gebruik word deur kommersiële verkeer en dus goed geskik is vir plesier ry. Dikwels geïdentifiseer deur plaaslike owerhede en gepubliseer nie net as 'n toeris / besoeker aantreklikheid nie, maar ook om toeriste van hoof paaie te lok.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Apparel Category: Skirts & dresses

a-lyn

'n Rok of romp silhoeët nouer aan die bokant, wat versigtig uitvloei om 'n "A" vorm silhoeët te maak. Vleiend op meeste figure in besonder ...