Home > Terms > Afrikaans (AF) > Kinkhoes

Kinkhoes

'n Ernstige, aansteeklike katarrale ontsteking van die lugweë, veral by kinders, veroorsaak deur die basil Hemophilus pertussis, en veral gekenmerk deur hewige, krampagtige hoesbuie gevolg deur 'n eienaardige, fluitende inasemgeluid; pertussis. So genoem weens hewige, krampagtige hoesbuie gevolg deur 'n eienaardige, fluitende inasemgeluid.

0
  • Part of Speech: noun
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Health care
  • Category: Diseases
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Festivals Category: Christmas

Kers

A lig bron gekenmerk deur 'n pit ingebed in soliede brandstof, gewoonlik was of vet, en gebruik word in die Christendom om die lig van Jesus Christus ...